Groentemark

15 Apr 2014

Elke tweede Saterdag het ons 'n Groentemark in die kerksaal. Vars groente vanaf die mark is dan beskikbaar teen goeie pryse vir elke koper. Daar word ook Jafels, vetkoek met maalvleis en pannekoek verkoop. Dit is alles items wat vinnig verkoop, en as jy na 10h00 op 'n Saterdag daar van kry is jy baie gelukkig. Op die mark is daar ook baie tweedehandse klere en tweedehande boeke wat beskikbaar is. Die olifant tafel waar daar van alles en nog wat beskikbaar is kry ook goeie aftrek.

 Volgende Mark 17-08-2019 om   7h30-11h30  Dit is ons 10de verjaarsdag .Dankie vir al julle ondersteuning, hoop om julle die volgende 10jaar gereeld te sien. Sien julle more!!!

         

Image Gallery

More in this category: Wyksbyeenkomste »