Groentemark

15 Apr 2014

 

Elke tweede Saterdag het ons 'n Groentemark in die kerksaal. Vars groente vanaf die mark is dan beskikbaar teen goeie pryse vir elke koper. Daar word `n onbyt ,pap en eiers en maalvleis/wors , as ook Jafels, worsbroodjie, vetkoek met maalvleis en pannekoek verkoop. Dit is alles items wat vinnig verkoop, en as jy na 10h00 op 'n Saterdag daar van kry is jy baie gelukkig. Op die mark is daar ook baie tweedehandse klere en tweedehande boeke wat beskikbaar is. Die olifant tafel waar daar van alles en nog wat beskikbaar is kry ook goeie aftrek.

 Volgende Mark 10-11-2018 en 24-11-2018 om   8h00-12h00

   24-11-18  Laaste mark hierdie Jaar

Image Gallery

More in this category: Wyksbyeenkomste »