Aktiwiteite - Senior Lidmate

Die Senior lidmate noem hulle self die Goueblare. Hulle kom eenkeer elke maand bymekaar in die saal. By die geleentheid is daar elke keer ʼn Bybelstudie. Na die Bybelstudie word gewoonlik iets aktueel behandel. Almal  Welkom!!

VOLGENDE VERGADERING  14-3-2017 om 10h00 in ons kerksaal

 

Image Gallery

More in this category: « Aktiwiteite - Ons Gemeente