Groentemark

15 Apr 2014

Elke tweede Saterdag het ons 'n Groentemark in die kerksaal. Vars groente vanaf die mark is dan beskikbaar teen goeie pryse vir elke koper. Daar word ook Jafels, vetkoek met maalvleis en pannekoek verkoop. Dit is alles items wat vinnig verkoop, en as jy na 10h00 op 'n Saterdag daar van kry is jy baie gelukkig.Daar is ook n ontbyt , pap mince en eiers en boerewors en ook boerewors rolletjies. Op die mark is daar ook baie tweedehandse klere en tweedehande boeke wat beskikbaar is. Die olifant tafel waar daar van alles en nog wat beskikbaar is kry ook goeie aftrek.

Die volgende mark is 

18-4-2020. 

Groente mark van 21-3-2020 afgestel omrede skoolvakansie --- volgende mark 18-4-2020 Lekker vakansie sien jull dan

 

Image Gallery

More in this category: Wyksbyeenkomste »