Die beslissing van die Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke van die Verenigde Nederlande, wat in die jare 1618 en 1619 in Dordrecht gehou is oor die bekende vyfleerstellings waaroor in die Gereformeerde Kerke van hierdie Verenigde Nederlande verskil ontstaan het.Hoofstuk 1: Goddelike uitverkiesing en verwerping 1. Alle mense het…
of onderwysing in die christelike leer(Spykeman GJ, 1969 Never on your own. p. 1-7)Dit het op Paas-Sondag 1945, die jaar waarin die Tweede Wêreldoorlog geëindig het, in dieuniversiteit-stad Heidelberg in Duitsland, gebeur: Die Duitsers het die brug oor die Neckar-rivieropgeblaas, sodat die Geallieerdes nie Duitsland so vinnig kon binne storm…
Artikel 1: Die enige God Artikel 2 Aie middele waardeur ons God ken Artikel 3 Die geskrewe word van God Artikel 4 die kanonieke boeke van die heilige skrif Artikel 5 Die gesag van die heilige skrif Artikel 6 onderskeid tussen die kanonieke en apokriewe boeke Artikel 7 Die volkomenheid…
Hierdie Belydenisskrif word genoem na Atanasius, die verdediger van dieSkriftuurlike leer teen die dwalings van Arius in die 4de eeu, alhoewel dit betwyfelword of dit Atanasius self was wat dit opgestel het. Dit vertolk egter die Kerk sestandpunt oor die leer van die Drie-eenheid (NGB, art. 9).1. Vir elkeen wat…
Hierdie Belydenisskrif word genoem na die plek Nicéa (Klein-Asië) waar daar in diejaar 325 'n Sinode gehou is en waar die dwalings van Arius verwerp is. Die finalevorm is egter eers van 'n later datum, waarskynlik van die Sinode van Konstantinopel,381 (NGB, art 9).Ons glo in een God, die almagtige…
OF: TWAALF ARTIKELS VAN DIE ALGEMENE ONGETWYFELDE, CHRISTELIKE GELOOF Die Christelike Kerk noem hierdie Belydenisskrif die Apostoliese Geloofsbelydenis,alhoewel die apostels dit nie opgestel het nie. Reeds vanaf die 2de eeu het dit syontstaan gehad en het verder ontwikkel totdat dit ongeveer die vierde eeu sy finalebeslag gekry het (NGB, art.…
Elke Sondag verskyn ʼn erediensblaadjie met alle gegewens van die erediens. Op die blaadjie word die lidmate wat die volgende week verjaar gelukgewens. Daar word ook genoem van die lidmate wat beproef word en ernstig siek is. Elke Sondag verskyn daar ook ʼn aktuele Skrifoordenking.
Die predikant is Ds. Peet van der Walt en sy vrou se naam is Lourika. Ds. Peet het vandat hy studies voltooi het in 1976, die volgende gemeentes bedien; Dordrecht, Jamestown, Indwe, Molteno en daarna Tweespruit ek Ladybrand. Hy het in Desember 2011 geëmeriteer nadat hy 30 jaar op Ladybrand…
Ons roeping word uitgespel in Matteus 5:16 “Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.”