Publikasies

Elke Sondag verskyn ʼn erediensblaadjie met alle gegewens van die erediens. Op die blaadjie word die lidmate wat die volgende week verjaar gelukgewens. Daar word ook genoem van die lidmate wat beproef word en ernstig siek is. Elke Sondag verskyn daar ook ʼn aktuele Skrifoordenking.

More in this category: « Fasiliteite Geskiedenis »