Predikant

Die predikant is Ds. Peet van der Walt en sy vrou se naam is Lourika. Ds. Peet het vandat hy studies voltooi het in 1976, die volgende gemeentes bedien; Dordrecht, Jamestown, Indwe, Molteno en daarna Tweespruit ek Ladybrand. Hy het in Desember 2011 geƫmeriteer nadat hy 30 jaar op Ladybrand gewoon het. Op die oomblik woon hy in Kempton park

Ds. Peet is die hulpdienspredikant van die gemeente.

More in this category: « Ons Geloof Fasiliteite »