Diensgroepe

Die Diensgroep Finansies  doen finansiëlebeplanning, -aanbevelings, -bestuur asook gereelde finansiële verslagdoening aan die Breë Kerkraad. Hierdie diensgroep is hoofsaaklik verantwoordelik vir die finansiële sy van die instandhouding van die erediens.