Aktiwiteite

Volgende vergadering    14-01-2020  om 10h00 in saal Die Senior lidmate noem hulle self die Goueblare. Hulle kom eenkeer elke maand bymekaar in die saal. By die geleentheid is daar elke keer ʼn Bybelstudie. Na die Bybelstudie word gewoonlik iets aktueel behandel. Almal  Welkom!!  
Gewoonlik begin eredienste elke Sondag 09h00. Met nagmaal begin eredienste 10h00. Die rede hiervoor is dat na elke nagmaal ʼn nagmaal ete in die saal gehou word. Dit is gewoonlik ʼn baie aangename geleentheid waarby die susters altyd iets besonders op die spyskaart het.

Groentemark

Read 5019 times
Elke tweede Saterdag het ons 'n Groentemark in die kerksaal.--7h30 tot 11h30 :  Jafels , kerrie of gewone maalvleis : vetkoek met maalvleis kerrie of gewone maalvleis en pannekoek    , Die pryse is soos volg  Jaffels  R30 , Vetkoek met mince  R30 .Vetkoek sonder mince R15 :  Pannekoek  R6.00…