Aktiwiteite - Senior Lidmate

Volgende vergadering    14-01-2020  om 10h00 in saal

Die Senior lidmate noem hulle self die Goueblare. Hulle kom eenkeer elke maand bymekaar in die saal. By die geleentheid is daar elke keer ʼn Bybelstudie. Na die Bybelstudie word gewoonlik iets aktueel behandel. Almal  Welkom!!

 

Image Gallery

More in this category: « Aktiwiteite - Ons Gemeente