Aktiwiteite - Ons Gemeente

Gewoonlik begin eredienste elke Sondag 09h00. Met nagmaal begin eredienste 10h00. Die rede hiervoor is dat na elke nagmaal ʼn nagmaal ete in die saal gehou word. Dit is gewoonlik ʼn baie aangename geleentheid waarby die susters altyd iets besonders op die spyskaart het.