Eredienstye

Elke Sondag 09h00
Met Nagmaal 10h00

Meer

Luister na Preke

Luister gerus na ons preke wat elke Sondag opgeneem word.

Meer

Groentemark

GroetemarkElke tweede Saterdag het ons 'n Groentemark in die kerksaal

Meer

Hoofblad

Dit is ‘n groot voorreg om deel van die wêreldwye kerk van Jesus Christus te wees! As kerk van die Here is ons deur sy bloed verlos en gereinig. Hy het ons deur sy Heilige Gees geroep en toegerus om saam te werk aan die deurbreek van sy koninkryk in hierdie wêreld. Hier, in die Gereformeerde Kerk Noord-Oosrand, is ons daartoe verbind om in alle opsigte die sigbare, hoorbare en voelbare liggaam van Christus te wees - sý hande en voete en mond in ‘n wêreld wat Hom nie ken nie.